OppiGras LenteFees vind plaas by die pragtige Syringa Park by Avianto Estate. Sluit by ons aan op Sondag 1 September in hierdie wonderlike omgewing met 'n paar ongelooflike musikale kunstenaars, insluitend Fokofpolisiekar, Bouwer Bosch, Koos Kombuis, Glaskas, Zaan Sonnekus, en Barto.
Datum: Sondag 1 September 2024
Plek: Syringa Park by Avianto Estate
Adres: Driefonteinweg, Muldersdrift
Tyd: Begin 11:00 Eindig 18:00
Opstelling: Fokofpolisiekar, Bouwer Bosch, Koos Kombuis, Glaskas, Zaan Sonnekus, en Barto.!
Hierdie vertoning is oop vir alle ouderdomme.
Kaartjies te koop by: https://howler.co.za/lentefees2024
Kaartjies: Early Bird
Ouderdom 4 – 12: R95 (uitgesluit R20 Fooi)
Ouderdom 13 – 17: R145 (uitgesluit R25 Fooi)
Volwassene 18+: 195 (uitgesluit R25 Fooi)
Kinders 3 en onder gaan GRATIS in.
Geen eie Kos en Drinkgoed word toegelaat nie. Syringa Park het restaurante, verkopers en kroeë.
Toelatingsreg word voorbehou.
Parkeerplek is gratis, veilig en op die perseel.
LET WEL: Hierdie is 'n 'All Ages'-geleentheid, minderjariges moet egter deur verantwoordelike volwassene(s) vergesel word.
Geen eie kos en drinkgoed word toegelaat nie. Kampstoele en klein (strandstyl) sambrele word in spesifieke areas toegelaat. Geen wapens, vuurwerke, laserwysers of verbode middels nie. Geen glas nie. Geen professionele fotografie-, video- of klankopnametoerusting nie. Geen troeteldiere nie (diensdiere uitgesluit).
Hierdie is 'n 'All Ages-geleentheid, minderjariges moet egter deur verantwoordelike volwassene(s) vergesel word.
All Ages are welcome. Minors must be accompanied by responsible adults.

Parking is free, safe and secure, and on-site.

No own food and drinks allowed. Camping chairs and small (beach-style) umbrellas are allowed in specific areas. No weapons, fireworks, laser pointers, or prohibited substances. No glass. No professional photography, video, or audio recording equipment. No pets (excluding service animals).